Language Brigade Wiki
Advertisement

Dit is die gasteboek van ons wiki. Of jy nou self 'n aanvraag geplaas het, 'n Wikia gebruiker is of hier by toeval is beland, dit is altyd moontlik om jou mening te gee oor ons projek en meer spesifiek wat ons al volbring het. Jy mag 'n boodskap plekke in welke taal jy maar wil, onder die voorwaarde dat jou reaksie aan die reëls voldoen.

Advertisement